Hi Guys.Can I get hold of a VHF coarse manual.I work in Indonesia and going to be stuck here for a while longer.As I have some time on my hands,it would be nice to study it so long.
Ek hoop iemand kan my help met inligting.Ek het Desember in Mozambique vakansie gehou,wat heerlik was.Met my terugkeer na SA word net voor die laaste tolhek in Mozambique se kant afgetrek.Die polisie orals fout op my kar en boot gesoek maar kon niks vind.Op die ou einde word ek 'n boete van R500...
Hi.Ek en die familie gaan net noord van Xai-Xai vakansie hou,by Paradise View.Ek is letterlik 'n beginner.Kan iemand my 'n paar tips gee waar om te hengel.Het ook pas my skippers gekry,gaan eerste keer wees dat ek alleen uitgaan.Kom manne