Search results

  1. F

    Mooi Vis Hangertjie

    Kyk Na die link!!     http://www.sacarpsociety.co.za/silwer-carp-p57.html
  2. F

    Nigel Dam

    Ek het in die week bietjie na die dam gaan kyk en met n persoon gepraat wat daar vis gevang het en daar woon en groot geword het. Hy het vir my gese dat hy al daar karp gevang het wat hy nie kon uit kry nie!! Die dam is ouer as 20 jaar en het geweldig baie riette om en in hom! Gewonder of...
  3. F

    Wil hoor wat dink julle ouens, hoe kan ons die spo

    Wil hoor wat dink julle ouens, hoe kan ons die sport bevorder en mense leer sonder om die sport of dan groot karp en damme bloot te stel?? Hoe besluit jy wie jy kan vertou en dan leer?? Ek weet wat ek gewoonlik doen maar sal graag wil hoor hoe julle ouens dit sal hanteer!! Ek meen daar kom n...
  4. F

    Kyk Hier Na!!

    Was vandag by die Fishing Zone in Boksburg, hul het n spesial op hemp en tigers!! Hemp R26-00per kilo Large Tigers R40-00per kilo Mixed Tigers R36-50per klio Ek dink dis baie goeie pryse, maar daar is net beperkte voorraad! As jul n nr soek PM my gerus!
  5. F

    My Dogter se eerste spesie sessie

    My dogter Carmie 13jaar het saam met pa begin hengel en haar eerste karp was 10kg! Eish n trotse pa die kan ek jou se!!
  6. F

    Dooringdraai Dam

    Ek was genooi om saam met Chris Liebenberg en Christo Tolmay te gaan hengel terwyl hul n dvd gemaak het! Wil maar net weer dankie se vir die uitnodiging dit was regtig baie lekker en ek het baie aangename mense ontmoed en ook baie geleer!! Die groep het 57 karpe geland wat saam 1292.47lbs geweeg...
  7. F

    2011

    Alle Seen en voorspoed vir almal op die forum vir 2011!! Mag almal se PBs waai in die nuwe jaar wat voor le!!!:dban::dapp::breakd:::hapmad::mwird
  8. F

    Ons het landingnets nodig en ook houers om vis in

    Ons het landingnets nodig en ook houers om vis in te sit en natuurlik so veel moontlik ouens met hul nette om te kom help!!
  9. F

    Goudvis

    n Goudvis en n half!!
  10. F

    Wel manne dit was n groot sukses!! Lionel en Jacqu

    Wel manne dit was n groot sukses!! Lionel en Jacques baie geluk met jul PBs wat jul gebreek het en dit by HS!! Lionel met n karp van 11.5kg en Jacques met n karp van 10.7kg!! dit was ook die grootste visse van die sessie! Nash en my self het darm ook n hele paar mooi visse gevang! Ek kan dit se...
  11. F

    Vektra stokke

    Ek het 5 12Ft vektras te koop,2 swartes en 3 groennes. Hul is baie goed op gepas en is nog in hul sakke! As iemand belang stel PM my asb!
  12. F

    Ken ieman die boontjie, hul wod ook Ngluvu bone ge

    Ken ieman die boontjie, hul wod ook Ngluvu bone genoem? Hul word lekker groot en proe rou amper soos gromboontjies! Ekt gewonder of ieman hul al probeer hengel het?
  13. F

    Barrometriese Druk

    Wat dink jul ouens, wat se invloed het die hoe en lae druk op die vang van vis?? Sou dit in ag geneem moet word?
  14. F

    Hengel Sessie By Klaserie Karavan Park Dam

    Dagse ouens,ek het van die 1ste tot die 6de Jul  by die dam gaan hengel,dit was n baie lekker sessie met 11 karps met n totale gewig van 122.3kg::S::S
Top