‘n Maand na Koos se troue vra Piet: "En hoe gaan dit met die getroude
lewe? "
"Nee wat goed" se Piet. "Ons gaan binnekort ‘n klein, vet, skreeuende,
tandlose dingetjie in die huis hê."
"Dis wonderlik!!" se Piet. "Is jou vrou dan swanger?"
Koos: "Nee, my skoonma trek in.....!!!"
'n Boer...