Dagse manne. Was die naweek vir die eerste keer by Bloemhof dam. Het die hengel baie geniet. Was egter nie baie boot mense daar nie so ons het nie juis veel 'local knowlegde' kon inwin nie. Soos waar die befaamde baber sloep nou eintlik is nie. Kan een van julle ouens help? Ek verstaan waar die...