Naand al die mense.
Ek is nou al 'n roofkyker vir so paar maande of wat, maar het onlangs aangesluit by julle. ::slr:: Daar is 'n antwoord vir als, jy moet net soek en jy sal vind.
Ek is van Ellisras Limpopo, hier bo in die bosveld.
Ek hoop om nog baie by julle te leer.
DANKIE
::tight...