Dag hengelaars en vissermanne,
Ek wil graag iets weet. Wie van julle was onlangs by een van die plekke gewees? Sal graag wil hoor wat julle opinie is en watter een julle verkies. Het al so baie gerugte en stories gehoor van mense wat daar gaan hengel het en dat hulle beroof is.
Dan is daar...
Hi daar, ek wil graag iets bietjie uitvind by julle manne hier. Ek sukkel die afgelope ruk om my mieliebom reg te kry. Ek kry net nie die goed om aan die sinker te bly nie. Ek glo natuurlik in Supercast, maar dis asof dit in die laaste tyd net nie lekker bind nie. Ek gebruik "mushroom" sinkers...
Ek beplan 'n hengel trip na Bloemhof. Ek soek hulp asb aangesien ek nog nooit daar was nie en wil nie al die pad van JHB daarna toe ry en tyd en geld mors nie. Ek het al gehoor die manne praat van Sandveld en Nature Reserve.
Ek wil graag weet waar is die beste om te gaan kamp. As daar enige...
Ek gaan die naweek by Draaifontein hengel. Sal graag wil hoor wat julle ander voorstel wat daar werk. Wil nie graag al die pad daarna toe ry en "blank" nie. Enige voorstelle sal waardeer word. ^^..
Lekker dag en laat daai katrolle skreeu!!!!:fishn