Konst. Janine Richardson en ao. Amien Witbooi van die blitspatrollie tel saam met lede van die polisie se perlemoentaakspan die groot hoeveelheid perlemoen wat hulle gister tydens die inhegtenisneming van ’n vermeende stroper gekonfiskeer het. ’n Man (37), vermoedelik van Hermanus, is...