Recent content by Spyker McMahon

  1. S

    Nuut op Sealine

    Hi Sealiners Ek is nuut op Sealine van Despatch in die Oos-Kaap. Ek kuier tans by my skoonpa, "Kaspaas" (Senior Sealine Member) hier in die Kaap. Die bogger het my arm gedraai om by die Sealine familie aan te sluit. Reken dis die regte ding om te doen. ::S Sal dit waardeer indien die Sealiners...
Top