Ek wil ook begin vis met sirkelhoeke,ek het n paar jaar terug baitcarriers gekoop www.baitcarriers.co.za.
Is ek reg as ek se die carriers sal perfek werk vir sirkelhoeke?
Het enige iemand dit al gebruik en wat was julle ondervinding?
Ek sien henning maak sy eie carriers,so ek neem aan dit sal...