Recent content by Niewies

  1. N

    VHF Coarse

    Hi Guys.Can I get hold of a VHF coarse manual.I work in Indonesia and going to be stuck here for a while longer.As I have some time on my hands,it would be nice to study it so long.
  2. N

    Sea Flyte 160

    Sea Flyte 160 with 2x70 Yamaha's.Lowrance LMS 525C Combination,GX 300 Radio,Boat and motor covers,new Battery's,Scotty's,Tanks,Life Jackets.R120 000.00.Neg              
  3. N

    Iets om mee 'n vissie te vang

    Ek was op pad om 'n jetski te koop en ry toe verby hierdie boot en 'n rukkie later staan sy onder die afdak by die huis.    
  4. N

    Korupte Polisie in Mozambique

    Ek hoop iemand kan my help met inligting.Ek het Desember in Mozambique vakansie gehou,wat heerlik was.Met my terugkeer na SA word net voor die laaste tolhek in Mozambique se kant afgetrek.Die polisie orals fout op my kar en boot gesoek maar kon niks vind.Op die ou einde word ek 'n boete van R500...
  5. N

    Mozambique

    Hi.Ek en die familie gaan net noord van Xai-Xai vakansie hou,by Paradise View.Ek is letterlik 'n beginner.Kan iemand my 'n paar tips gee waar om te hengel.Het ook pas my skippers gekry,gaan eerste keer wees dat ek alleen uitgaan.Kom manne
Top