Recent content by nanti

  1. N

    Waft ironfeather

    Wil graag hoor wat is jul gevoel oor die nuwe waft ironfeather. Ek is opsoek na n stok om saam met my shimano stradic 8000 te gebruik. Wil net eetvis vang en gebruik vir spinning in die Stuisbaai omgewing. Watter stokke beveel jul aan en wat is jul menig oor die waft ironfeather 12ft 2-4oz?
Top