Recent content by Mosdop

  1. M

    Carp at Struben Dam

    Was at Sruben Dam this morning and caught a nice carp of about 2 kg on Juana floats and Almobd dough. At least not a blank for my 1st carp session at this water.
  2. M

    Bass at Drie Berge

    Het die naweek van 25 Jan 13 by Drie Berge net buite Brits gaan kamp en die Bass in die rivier gevang. Het 'n twin tail fat albert grub in die stroom gegooi en laat af dryf in die rivier en toe die LGF gevang. Geen skaal gehad nie so weet ongelukkig nie wat die vis geweeg het nie. Skat hom naby...
  3. M

    Rietvlei

    Whent to Rietvlei for a day trip against my better judgement and BLANKED as expected. There is a lot of watergrass that makes it even worse. What is concerning though is the amount of lines that are cut off and left in the water by some anglers. We took out 3 lines at the spot where we fished...
  4. M

    Goeie Dag, Ek is nuut op hierdie forum en vind

    Goeie Dag, Ek is nuut op hierdie forum en vind dit baie leersaam. Was enigiemand dalk onlangs by Dennekruin? Wat is die toestand van die fasiliteite en die dam?  
Top