Jis manne net om hulle bietjie info te gee.
Ons groot vriend en ssec wc lid ruaan barnard aka strepie het 'n epileptiese aanval gehad terwyl hy op die pad was met vakansie. Genadiglik het hy afgtrek van die pad af om na sy gps te kyk toe die aanval gebeur het en sodoende 'n moontlike ongeluk...