Recent content by Jubilee1991

  1. J

    Hi mense, Ek het vir my 2 van die oukies gekry

    Hi mense, Ek het vir my 2 van die oukies gekry. Teen 'n goeie prys dink ek. Ekt dit gekry vir R620 elk. Wat dink julle van dit?? En die prys?? :fishn
  2. J

    Sensation 4 rods stand

    Very good condition. R350.00
  3. J

    Sensation 4 rods stand

    2nd Hand,In very good condition. R350.00
  4. J

    Hartebeeskuil wind probleem

    Hi mense, Ek het begin komp. hengel. Ons eerste ene was by hartebeeskuildam in hartenbosch. Die wind waai so erg as jy gooi dan val hy nie lekker waar jy hom wil he nie. Wat kan ek doen?? Na so 45min dan le my lyn 15m weg van waar af ek gegooi het. Moet ek dalk oorweeg vir 'n groter sinker...
  5. J

    Hooklinks

    Yes manne, Ek gebruik xx 2.7 0.24mm lyn op my hooklinks, Maar ek sien hulle krul so bietjie na 'n sessie, Ek maakit maar net weer oor dan, is daar enige manier om dit te vermei?? Behalwe om ander lyn te koop of moet ek maar net dit oormaak?? Thanks
  6. J

    Norga Privaat Dam

    Norga het sopas weer oopgemaak!!! Die vis byt so vinnig dis amper te goed om waar te wees.. Jy gooi in en wag nie lank nie dans dit vas!! Stywe Lyne!!!!!!!!!!! ::S
  7. J

    Nuwe Produk opi mark van Super Cast

    Ken julle manne die goed?? Sien dit by 'n shop online, Hulle sê die is 'n nuwe ding opi mark... Dit lyk soos boilies maar dis onder die conventional seksie so ek twyfel..
  8. J

    Bol Dip

    Hi manne, Ek wil hoor hoe sit mens jou bol dip op jou mieliebom?? Sit jy hom maar net op of smeer jy hom so bietjie?? Ek het gehoor in die winter moet mens klein bietjie van als gebruik ... Kleiner bom, kleiner aas en minder minder hoeveelheid flavor..
  9. J

    Poeiers

    Yes manne!! Hoe ganit hier met julle almal?? Ek het 'n vraagie vir julle ... Ek het so paar poeiers in my viskas, maar ek wil weet wat die beste manier is om hulle te gebruik?? Gewoonlik meng ek dit saam 'n degie... Maar dink julle mens kan hom opi bol ook gebruik?? En watter ander maniere is...
  10. J

    Sensation Torpedo Stok

    Wat dink julle van die stok?? Ek wil vir my twee nuwe stokke kry. Ek het by ander ou gehoor dis 'n goeie stok en kan dit kry vir R410.00 per stok.
  11. J

    Wat dink julle manne hiervan...!!!

    Is dit 'n bargain?? Ek ken nie regtig die waarde van die goed nie!! Dis nog in goeie kondisie, die ou wat dit verkoop het gesê ek sal nooit weer so bargain kry nie... Wat dink julle daarvan?
  12. J

    More almal, Ek soek asb raad. Wat is die b

    More almal, Ek soek asb raad. Wat is die beste lyn om te gebruik? Dukte en Sterkte? Ek het gister 'n groot oukie verloor toe ons hom net wou skep toe draai hy om en snap my lyn...! :shock: Was so hartseer want dit was die enigste vis vir die dag. Ek gebruik huidiglik 3.3Kg lyn, 0.33mm duk...
  13. J

    Voermaak Plek

    Hi almal, Eks nuut op die forum. Nuut met karp hengel... Wat moet ek gebruik om voer me te maak. Ekt n kanoo haha!! :kaykak
Top