hi manne, wil weet of iemand al by Tago Visvang Paradys was? dit is by Oranjeville in die Vrystaat. wil baie graag weet of iemand foto's het en hoe die vis is. die oom wat my gehelp het se hulle site is af so jaa! asb!
more manne, wil net weet waar mens lekker vis kan vang oor die naweek van paasnaweek? weet nie waar om te gan vang nie maar soek n goeie plek met toilets, en daar moet teminste bietjie bome wees vir die vrouens! latweet my asb! lekker naweek!:fishn
hi almal,johnny hier! wil net weet of iemand my kan se hoe is doorndraai dam en die vis gehalte? ons wil paas naweek deur gaan maar wil weet of dit die moeite werd is?:ifishin