Recent content by JJBotha

  1. J

    Sterkfontein dam

    Hi almal. Ek is nuut in Harrismith. Soek asb raad i.v.m sterkfontein dam. Waar om te sit, aas, dips, afstand ens. asb. ken glad nie die dam nie. Help groot asb.
  2. J

    Hi, Ek sal enige iemand wat nog nie maanligoord

    Hi, Ek sal enige iemand wat nog nie maanligoord by witbank dam gehngel het nie aanraai om dit te doen.:fishn Was die langnaweek daar,dankie Schalkgrobler(manna vir jou),en wat 'n ervaring ek moet erken ek was eers skepties oor witbank dam maar sal nou weer gaan. Het goed gevang,10 mooi karp...
  3. J

    Waar o waar

    Hi almal,wil die langnaweek gaan lyn natmaak,maar weet nie waar nie,help asb.het vier opsies,Witbankdam,Middelburgdam,piennaardam of nooitgedacht dam,waar stel julle voor?Wat werk waar,dankie
  4. J

    Nooitgedacht dam

    Hi guys,i need info on nooitgedacht dam near carolina in mpumalanga,any info would be apreciated,Thanks
  5. J

    Roodeplaat dam

    Hi guys went to roodeplaat this sunday but didn't even got a bite,i litteraly used all my baits and dips i have but nothing,i'm planning to go there again a little help would be great.Where to sit,cast and what to use etc. thanks
  6. J

    Man on their wedding night

    Man on their wedding night, the young bride approached her new husband and asked for R200.00 for their first lovemaking encounter. In his highly aroused state, her husband readily agreed. This scenario was repeated each time they made love, for more than 30 years, with him thinking that it was...
  7. J

    Stywe spiere

    Die ou oom stap by die dokter in en kla oor stywe spiere, Dokter: Oom ons sukkel maar met spiere wat styf word hoe ouer ons word! Ou oom: Dokter dis waar jy verkeerd is sommige spiere wil nie meer styf word nie! Dokter: Oom ek kan altyd vir oom iets gee daarvoor Die oom hak af en sê "nou...
  8. J

    Where at Rietspruit dam

    Hi guys,going to rietspruit dam in 2 weeks need advice,where to sit,what bait to use casting distance etc.please.^^.. first time going there!
  9. J

    Where at rietspruit dam

    Hi guys,going to rietspruit dam in 2 weeks time,first time going there,need advise on dips,traces,distance ect. please^^..
  10. J

    Barbel @ bloemhof

    Went out for carp and caught this 12.1kg barbel on a float,took me 30mins to land this one with just 2.5kg breaking strain line.
Top