Hallo daar.
Ek gaan van die 28 - 1ste Jan Harties toe, so wat ek wil weet is, hoe maak mens
n goeie voerplek. Wat sit ek als in, ek wil nie so te se baie groot vang soos die spesie ouens nie, maar ek wil graag lekker en baie vang vir daai 4 dae. Ek gaan somme n opblaas bootjie koop om die dam...