Recent content by HenkSmit

  1. H

    Langebaan Fishing Spots?

    Ek beplan om die opkomende naweek en week tyd op Langebaan Lagoon te spandeer.(10-17 Januarie) Ek wil graag die boot saam sleep en wil weet of enige iemand my kan help met die beste visvang plekke op die lagoon. Ons beplan om Stompneus, Kabeljou ens. te vang..(geen haai) Sal dit baie waardeer...
  2. H

    Ek wil graag die opkomende week op Langebaan Lagoo

    Ek wil graag die opkomende week op Langebaan Lagoon gaan visvang met my boot. Ek het geen idee waar of wat ek kan vang nie.Het gehoor dat daar nie veel aangaan op die oomblik nie maar ek wil nogsteeds graag gaan probeer... Kan enige iemand my asb help met spot's waar ek die beste kans staan om...
Top