Recent content by Freek Illucion

  1. F

    BRONKHORSPRUIT DAM NATUUR BEWARING 2-3 AUGUSTUS

    BRONKHORSPRUIT DAM NATUUR BEWARING 2-3 AUGUSTUS Vrydag 18:00 tot Saterdag 14:00 Inweeg 14:15 R120 P/PERSOON PRYSE : SWAARSTE KARP :R2000 + AASBOOT 2 PLEK KARP : R1500 + 3 GAS BURNER BRAAIER 3 DE PLEK KARP : R1000 + 2 GAS BURNER BRAAIER SWAARSTE BABER : R1000 + 2 GAS BURNER BRAAIER (...
  2. F

    OPE HENGEL KOMPETISIE

    DE RUST OORD HARTEBEESPOORT DAM 2-3 AUGUSTUS VRYDAG : 18:00 TOT SATERDAG 14:00 INWEEG : 14:15 R120 P/PERSOON HEKGELDE : R80.00 PRYSE : SWAARSTE KARP :R2000 + AASBOOT 2 PLEK KARP : R1000 + 3 GAS BURNER BRAAIER 3 DE PLEK KARP : R500 + BAR FRIDGE SWAARSTE BABER : R1000 + 2 GAS...
  3. F

    Halo Almal Ons klub hengel Roodeplaad dam volg

    Halo Almal Ons klub hengel Roodeplaad dam volgende maand met ons klub Komp , kan julle my groot asb help met n paar dip Kombenasies en info !!! Ek was seker so jaar terug daar :fishn
  4. F

    Rietvlei dam : Is daar enige iemand wat my raad ka

    Rietvlei dam : Is daar enige iemand wat my raad kan gee oor Rietvlei dam , waar om te gaan sit , watter aas en Kombenasies ek kan gebruik , en hoe ver om te Hengel , ons het oor 2 weke ons klub komp daar !!!! Alle inligting sal baie wardeer word Hengel Groete Freek :fishn
  5. F

    Baja Dam n Wenner !!!!!!

    Ons het die naweek van 14-16 Desember gaan lyne nat maak by Baja dam , ek was besonders inpress met die oord wat baie netjies vertoon , die vriendlike ontvangs van Hannes by die Hek . Hy het sommer gou raad gegee waar om te gaan sit en hoe ver om te gooi vir die visse .Ons het baie mooi Karps...
  6. F

    Ek het n Arrow Aasboot te koop vir R2.500 , hy is

    Ek het n Arrow Aasboot te koop vir R2.500 , hy is splinternuut en is nog nooit gebruik nie , saam met hom kom n Battery , Charger en Remote Control , Die aasbote word gemaak in Pta Tuine deur JBS Angeling . Die aasboot was n prys op ons Ope Kompetisie vir die grootste Baber , maar is nooit...
  7. F

    Meerhof Oord Hartebeespoort dam : En daar gebeur d

    Meerhof Oord Hartebeespoort dam : En daar gebeur dit met ons , het gaan hengel by Meerhof oord vir die naweek , het deur my nek betaal vir die naweek met geen Krag , Geen sekuriteit ,Tiolet geriewe Swak .ek mag nie my klein Jack Russel ingevat het nie , dis teen die bestuur se Reels .Het van...
  8. F

    KLUB Amigos Rietspruit dam

    Halo alle Hengelaars , ek was so 2 jaar terug laas by Amigos oord Rietspruit dam Ventersdorp , is daar asb iemand wat kan raad gee oor Kombenasies , dips ens wat die laaste tyd daar werk , ons gaan volgende maand daar hengel op B Zone staan plek 10 tot 22 . Alle raad sal wardeer word Hengel...
  9. F

    Ons was Saterdag 7 Julie by Schoemansville oewer H

    Ons was Saterdag 7 Julie by Schoemansville oewer Hartebeespoort dam , die water was Pragtig en geen teken van die groen alge nie , die oord is mooi skoon en die Tiolet geriewe is goed . Ek het vir Saterdag 2 Karps gekry van 3.71 Kg en 4.58 Kg .. my Vrou het 1 Karp gekry van 3.15 Kg .. Almal...
  10. F

    HARTEBEESPOORT DAM BABERS TARGET !!!!!!!!

    Hi Almal : Soos wat ek verneem is Hartebeespoort dam in 1912 Gebou , ek wil nou n klip in die water gooi om te se dat Hartebeespoort dam GROOT Babers moet he , as hy so oud is . Ek en Johan Nelson een van my klub lede wil dit ons Misie maak om na die Winter , Hartebeespoort dam se Babers te...
  11. F

    OPE HENGEL KOMPETISIE !!!!!!!!!!! DE RUST OORD

    OPE HENGEL KOMPETISIE !!!!!!!!!!! DE RUST OORD HARTEBEESPOORT DAM Friday, 31 AUG 2012 at 18:00 until Saturday 1 SEPT 2012 at 15:00..Where DE RUST OORD HARTEBEESPOORT DAM Description Mans : SWAARSTE KARP : R2000 + AASBOOT + NAWEEK BY ROOS SE OORD 2 DE PLEK KARP : R1000 + 3 GAS BURNER...
  12. F

    Meerhof Oord Hartebeespoort dam

    Hi Julle !! Ons hengel Meerhof oord volgende maand met ons klub Komp , ek was baie lank laas daar , is daar iemand wat kan help met Kombenasies en dips wat die laaste tyd daar werk , ek sal dit baie wardeer .. Groete Freek :::S
Top