Ek het in die week bietjie na die dam gaan kyk en met n persoon gepraat wat daar vis gevang het en daar woon en groot geword het.
Hy het vir my gese dat hy al daar karp gevang het wat hy nie kon uit kry nie!!
Die dam is ouer as 20 jaar en het geweldig baie riette om en in hom!
Gewonder of...
Wil hoor wat dink julle ouens, hoe kan ons die sport bevorder en mense leer sonder om die sport of dan groot karp en damme bloot te stel??
Hoe besluit jy wie jy kan vertou en dan leer?? Ek weet wat ek gewoonlik doen maar sal graag wil hoor hoe julle ouens dit sal hanteer!!
Ek meen daar kom n...
Was vandag by die Fishing Zone in Boksburg, hul het n spesial op hemp en tigers!!
Hemp R26-00per kilo
Large Tigers R40-00per kilo
Mixed Tigers R36-50per klio
Ek dink dis baie goeie pryse, maar daar is net beperkte voorraad!
As jul n nr soek PM my gerus!
Ek was genooi om saam met Chris Liebenberg en Christo Tolmay te gaan hengel terwyl hul n dvd gemaak het!
Wil maar net weer dankie se vir die uitnodiging dit was regtig baie lekker en ek het baie aangename mense ontmoed en ook baie geleer!!
Die groep het 57 karpe geland wat saam 1292.47lbs geweeg...
Wel manne dit was n groot sukses!!
Lionel en Jacques baie geluk met jul PBs wat jul gebreek het en dit by HS!!
Lionel met n karp van 11.5kg en Jacques met n karp van 10.7kg!!
dit was ook die grootste visse van die sessie!
Nash en my self het darm ook n hele paar mooi visse gevang!
Ek kan dit se...
Ken ieman die boontjie, hul wod ook Ngluvu bone genoem?
Hul word lekker groot en proe rou amper soos gromboontjies!
Ekt gewonder of ieman hul al probeer hengel het?