Hi Everyone!
kan iemand miskien vir my bietjie raad gee?
Ek wil saterdag bietjie gaan visvang by Srand/Gordonsbay area maar was nou al n paar keer daar en al wat ek uittrek is stingrays! Kan iemand my dalk raad gee oor die beste aas om in daai area te gebruik en hoe diep sal ek omtrend moet...