More, my eerste keer dat ek iets op die web plaas, maar genoeg is genoeg. Rietspruit dam "SUCKS".
Hulle is besig om moggels uit te roei. Baie goed so, maar lig mens in as jy bespreek. Die plek is vol dooie vis. Niks karp,muddies of baber word gevang. Hoek ase kom net so uit. Die dam was...