Waar in die Kaap kan ek n prop laat reg maak? het die naweek gaan ski bydi dam, en n klip geslaan, %$#*&^!!! Al drie blades gebuig en een het n skeur in!
Dag sê
Ek sit en wag op die lughawe om op die aeroplane te klim vat na Walvisbaai toe vlieg. Ek staan vandag by my pa hulle aan wat al reeds van Donderdag af daar is, hulle is op die oomlik met kliente by Kaap Kruis, en kom vandag tot op henties. Daars sal ons bly tot sondag toe. Hulle het al...
Hey guys, going tomorow afternoon to langebaan and im looking for mullet for live bait. Where do they hide, been there many times and only saw them once at Paaltjies!
Can anyone help please
Hallo
Ek wil uitvind of mens n gooinet mag gebruik vanaf die hawe muur?
En is daar maasbankers en hoe vang mens hulle, watse strop en sinker? gebruik mens n elf strop?
Wil bietjie lewendige aas hê vir dinsdagaand se kabeljou soektog.
Dankie
Hi Guys, I'm looking for info, advice please.
We own a 6m infanta rubberduck.
We only have the two 22ltr fuel tanks that came for the motors and have one 25ltr spare fuel tank/jerrycan.
I want to upgrade to a jerrycan type fuel system, where I put 4 or 6 jerrycans under the centre console...
Hey guys
Im a student at Stellenbos University and we are working on a site selection project (forms part of my thesis) for proposed marine cage aquaculture in False Bay.
Im looking for information especially for Smitswinkelbay.
Info needed:
Currents
Seabed characteristics
wave climate...
Het Dinsdag bietjie snoek gaan vang by Yzerfontein. Snoek (waar ons was) was seke so 1-1.5myl buite die hawe.
Het lekker 4 uur opgestaan, boot gehak en gewag dat pel van Stellenbos af kom. Het 5uur gery en ander pel by N1 City opgelaai en toe opad Yzerfontein toe. Almal se stories was in die...
December 2008- the terrible launching at Langebaan at low water - hook off the trailer, push it in, launch or retrieve the boat, push it back out (with great effort), hook again and off you go.
This guy drives to the deeper water.
Eish