SSEC:WC Competition 4 December 2010 - Macassar

Marthin

Sealiner
mangi jy is in elkgeval te kort om jou eie skoenveters vas te maak, so jy het nie jou duime nodig nie...
 

jaccil

Senior Member
kaspaas wrote:
Om terug te kom tot die onderwerp van afstand gooi. Soos julle laas by die meeting sou gesien het sukkel ek om selfs 100 meter te haal, al gooi ek net met 'n sinker. Ek het voor ons laaste vergadering reeds aangebied dat ek 'n laaaaaang soop sal koop(of selfs meer as die omstandighede dit regverdig) vir die ou wat my kan kry om my afstand tot 120 meter of beter kan help verbeter. Die oefening het egter ontaard in 'n kompetisie van wie gooi die verste en hoewel ons almal moerse impressed is met die afstande verkry deur sommiges, het dit my self bokkerol gehelp. Ek besef egter die tyd was helemal te kort vir enige konstruktiewe hulp, dus hoop ek maar julle ouens wat die loodte dubbel so ver as ek gooi kan hierdie keer iets in my mondering sien wat ek met vrug kan regstel en uiteindelik meer afstand kry.

Ek weet ek is die eerste een wat altyd aanvoer dat die meeste groot eetvis word gewoonlik nader as 80 meter gevang, maar hell, dis darem ook lekker om so nou en dan jou aas net sover as die ander ouens te kan gooi. LOL:wfish

Ek het een van jou gooie dopgehou en dit het gelyk asof die lyn/leader bietjie swaar was vir die stok. Soos baie mense al geleer het, moet mens eers seker maak jou toerusting is gebalanseerd anders werk dinge nie lekker nie.

Baie van die ouer generasie het gehou van hulle groot (P49) katrolle op 12ft stokke met 0.50mm Maxima Green. Mens kan regtig nie verwag om 120m te gooi met sulke toerusting nie, maar dis ook mos nie altyd nodig gewees nie.

Lig ons bietjie meer in watse stok, katrol en lyn/leader het jy gebruik?
 

Marthin

Sealiner
jaccil ek dink jou outfit was n baie goeie voorbeeld van hoe n gebalanseerde outfit n ander minder gebalanseerde outfit "outcast".
 
einge iemand vir gooinet lesse vanaand...of sal ons dit maar hou vir die volgende vergadering, kan dalk bots met ons....::slo::slo::slo::slo...ek sal die harders bring....lol
 

kaspaas

Sealiner
****** MPORTANT NOTICE******

SSEC:WC Club Members' attention is drawn to the Minutes of last night's Club meeting in preparation of the Competition on Saturday 4 December 2010, as posted on the SSEC:WC Announcements thread.


Kindly note that a number of very important changes to the Club's Competition points scoring system were approved at this meeting. Members are urged to take note of these changes.
 
3.6.    Wikus (***Galjoen***) was unanimously awarded the “pienk stok” as penalty for disappearing during November’s competition and not attending the weigh-in. He apparently had a good excuse, which he apparently conveyed by sms to Extremist, but this was unanimously rejected by the meeting. A swimming pool overflowing apparently isn’t deemed a suitable excuse!



...ai, ek het gesê dat ek gedink het "Melissa se water het oorgeloop"....lol...nie die bliksemse swembad nie.....lol

::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn::cavmn

Nou moet ek weer met daai stuk k#k gaan gooi....eisch, toe maar, gelukkig het Marthin hom vir Langebaan....:fbash
 
Melissa begin al wonder wat ons by die vergaderings maak....kyk hoe lyk my arm...sal moet my gooi style verander......:doh:doh:doh:doh
 

Attachments

  • eina.jpg
    eina.jpg
    22.4 KB · Views: 67

DJP

Sealiner
Ek het 'n ou wetsuite mou wat ek vir jou sal afknip, dit sal help dat jy nie soos EMO by werk lyk nie...
 
Top