SSEC:WC Competition 4 December 2010 - Macassar

kaspaas

Sealiner
Hi SSEC:WC Members and all interested Sealiners
 
Please take note of the Club’s Members meeting on Tuesday, 30 November 2010 in preparation of the Club’s monthly competition on 4 December 2010 at .

Date: Tuesday 30 November 2010
Time: 19H00
Venue: The Polo & Hunt Club, Durbanville

Please confirm if you will be able to attend.

All members are urged to attend, please.[/b]

Kindly note that we will again hold some casting exercises from 18:00 prior to the meeting.
[/b]
 
All new and prospective members are also most welcome.
 
Die klub se fasiliteite is in die middel van die resiesbaan in Durbanville. Ingang is in Race Course Road en baie duidelik gemerk. As jy by die baan se terrein indraai, draai onmiddellik regs en volg maar net die pad. Dis die lae geboutjies amper in die middel van die kompleks. Belangrik, dis nie die groot dubbelverdieping klubhuisgeboue onder links van die hoofingang nie.
Daar is ‘n kontantkroeg en die pryse is billik.
 
Hierdie kennisgewing is ook op die Announcements thread geplaas. Die voorgestelde Agenda is ook daarby aangeheg. Indien u enige items wil byvoeg, pm my asseblief.
 
Kaspaas
Klub Sekretaris
SSEC:WC
0727636100
 
DJP

Sealiner
Net so terloops dit is die 4de Desember ook WP se vyfde Interclub en alle aanduidings is dat daar groot getalle hengelaars op Macassar sal wees, ek dog ek noem dit net sodat julle 'n ingeligte besluit kan neem.
 
DJP wrote:

Dirk, net so terloops, as WP hengel hoor SSEC:WC se comp is ook daai dag sal hulle maar hulle datums moet skuif.....lol...SSEC:WC skrik nie vir die haai manne nie, die edibles wat ons daai dag gaan vang sal die bronzies rondjaag in die baai....so, vir al julle WP manne, julle moet rond kyk...SSEC:WC is oppad Macs toe die 4de Desember en al wat bad is vir julle is dat WP se "lines in" is eers vanaf 07h00 is(dan het ons al die spots beman),en het ons al die vis op gevang, so ek stel voor julle skuif maar julle datum....

::S::S::S::S::S
 
Kwaailappies, so ons gaan weer 'n casting session hê...dink net die keer hou ons dit meer georganiseerd, wat ek bedoel is, ons kry almal om in 'n lyn te staan, dan cast almal eers klaar en ons neem dan die mates....Jason, kom jy ons weer join met daai rangefinder van jou? Vir die res van die manne, bring maar saam julle line counters.

Weereens, dis nie 'n casting kompetiesie nie, maar wat ons wel wil beoog is om te kyk waar gehelp kan word hoe JY met jou EIE setup bietjie verder kan gooi. Onthou asb. as julle meer afstand wil kry, maak daai katrolle vol lyn, onthou die lote en bietjie water om die katrol nat te gooi.
 
Mangi

Sealiner
Ek glo ek gaan daardie dag so groterige asie uitsit vir 'n tandeman......

Sal maar bonus punte moet gaan maak om die komp te vat voor ons begin!!
 
DJP

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
DJP wrote:
Net so terloops dit is die 4de Desember ook WP se vyfde Interclub en alle aanduidings is dat daar groot getalle hengelaars op Macassar sal wees, ek dog ek noem dit net sodat julle 'n ingeligte besluit kan neem.

Dirk, net so terloops, as WP hengel hoor SSEC:WC se comp is ook daai dag sal hulle maar hulle datums moet skuif.....lol...SSEC:WC skrik nie vir die haai manne nie, die edibles wat ons daai dag gaan vang sal die bronzies rondjaag in die baai....so, vir al julle WP manne, julle moet rond kyk...SSEC:WC is oppad Macs toe die 4de Desember en al wat bad is vir julle is dat WP se "lines in" is eers vanaf 07h00 is(dan het ons al die spots beman),en het ons al die vis op gevang, so ek stel voor julle skuif maar julle datum....

::S::S::S::S::S

Lol... nee maar dis reg so, seker julle gaan paar mooi kobbies vroeg oggend kry, baie van die ouens sal seker ook maar rondom die aasbankies hengel, waar die haai manne nie sommer sal slide nie. Soos ek se ek noem dit maar net sodat julle weet. Hou vir my 'n vars kabeljou koppie om te slide!

Die range finder was myne, maar jy is welkom om dit by my te kom optel as julle dit wil gebruik. Ek weet Jason het ook een so as hy daar gaan wees dan kan julle sy ene gebruik.

Dankie Dirk, ek sal seker dit by jou kom optel as Jason nie kom nie. Ja, ons sal seker vroeg hengel, ek het 'n troue aan daai dag so ek sal seker nie laat bly nie...sal maar my score card vroeg ingee....met eisch!!!
 
Strepie

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
DJP wrote:
Net so terloops dit is die 4de Desember ook WP se vyfde Interclub en alle aanduidings is dat daar groot getalle hengelaars op Macassar sal wees, ek dog ek noem dit net sodat julle 'n ingeligte besluit kan neem.

Dirk, net so terloops, as WP hengel hoor SSEC:WC se comp is ook daai dag sal hulle maar hulle datums moet skuif.....lol...SSEC:WC skrik nie vir die haai manne nie, die edibles wat ons daai dag gaan vang sal die bronzies rondjaag in die baai....so, vir al julle WP manne, julle moet rond kyk...SSEC:WC is oppad Macs toe die 4de Desember en al wat bad is vir julle is dat WP se "lines in" is eers vanaf 07h00 is(dan het ons al die spots beman),en het ons al die vis op gevang, so ek stel voor julle skuif maar julle datum....

::S::S::S::S::S
 
Amen broer! Hoe laat begin ons 04:00? LOL
 
Ek het ook 'n funksie daai middag/aand aan maar ek is daar. Sal net die after party mis.
 
JasonF

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Dankie Dirk, ek sal seker dit by jou kom optel as Jason nie kom nie. Ja, ons sal seker vroeg hengel, ek het 'n troue aan daai dag so ek sal seker nie laat bly nie...sal maar my score card vroeg ingee....met eisch!!!
KRY ONS WEER BIER VIR ELKE GOOI OOR 140 METER
 
Strepie

Sealiner
Loomisx5 wrote:

Kom jy die Def skud skud saam met ons doen daai dag????:wfish:wfish
 
JasonF

Sealiner
Strepie wrote:

Nog nie seker nie of ek vis vang op daai dag nie weens familie verpligtinge, (nou klink ek soos Galjoen) maar sal jou op hoogte hou. As ek gaan dan slide ek, maar sal eers n paar gooie maak vir n kabeljou. Soek n 8kg + swimbait.....lol
 
Strepie wrote:
***Galjoen*** wrote:
DJP wrote:
Net so terloops dit is die 4de Desember ook WP se vyfde Interclub en alle aanduidings is dat daar groot getalle hengelaars op Macassar sal wees, ek dog ek noem dit net sodat julle 'n ingeligte besluit kan neem.

Dirk, net so terloops, as WP hengel hoor SSEC:WC se comp is ook daai dag sal hulle maar hulle datums moet skuif.....lol...SSEC:WC skrik nie vir die haai manne nie, die edibles wat ons daai dag gaan vang sal die bronzies rondjaag in die baai....so, vir al julle WP manne, julle moet rond kyk...SSEC:WC is oppad Macs toe die 4de Desember en al wat bad is vir julle is dat WP se "lines in" is eers vanaf 07h00 is(dan het ons al die spots beman),en het ons al die vis op gevang, so ek stel voor julle skuif maar julle datum....

::S::S::S::S::S
 
Amen broer! Hoe laat begin ons 04:00? LOL
seker so 05h00...sharp?
 
Strepie wrote:
Sal ook onthou om die towstrap vir die Navara Lite in te pak.....
dankie tog...iemand dink aan my, jy sien daai Navara/lite gaan so swaar gelaai wees van al die kabeljou dat hulle vir Macs sal moet toemaak vir 'n maand net om weer die kabeljou getalle te herstel....:fbash
 
Top