The Mother of all Refurbs - A lengendary 41ft Bill Edwards.

hamco

Senior Member
Het sy weer so klomp Marlyn gevang vanjaar? Was sy dan nie die wenboot verlede jaar nie?

Ek hoor daar is darem weer goeie getalle gevang en vrygelaat.
 

BFC

Senior Member
hamco wrote:
Ek hoop dit is nou sy nie:

Nope , onskuldig

Osprey le veilig in Gordonsbaai hawe op die oomblik , besig om 'n aircon , ysmasjien en hidroliese stuur in te sit - gaan nog so 2 weke neem
 

BFC

Senior Member
hamco wrote:
Het sy weer so klomp Marlyn gevang vanjaar? Was sy dan nie die wenboot verlede jaar nie?

Ek hoor daar is darem weer goeie getalle gevang en vrygelaat.

Hamco

Osprey het die kompitiesie gewen laaste jaar, maar nie die jaar deelgeneem nie en hoof rede was die weer asook so paar nuwe werkies wat by gekom het.

Ek weet van 'n paar ander wat ook nie deelgeneem het agv die weer nie en is hoofsaaklik al die 40ft + bote , hulle moet op anker le buite die hawe en as die see omgesukkel raak dan gebeur dit wat nou met die Renato Levi gebeur het.

Die Alternatief sou wees om in Gansbaai te gaan anker maar dan raak dit te veel vorentoe en agtertoe.
 

BFC

Senior Member
hamco wrote:
Ek hoop dit is nou sy nie:

Die Storie raak interresant.

Die boot wat gestrand het se naam is "Marauder".

Die Mooring wat hy op was wat gebreek het - was die mooring wat aan Osprey geallokeer was,1 week voor die kompitisie het Osprey onttrek omdat daar so laaste paar goed was om klaar te maak en weer was nie lekker vir groot bote nie.

Klink asof die boot nog steeds op die Strand le en dink hulle gaan hom afskryf.
 
BFC wrote:
hamco wrote:
Het sy weer so klomp Marlyn gevang vanjaar? Was sy dan nie die wenboot verlede jaar nie?

Ek hoor daar is darem weer goeie getalle gevang en vrygelaat.

Hamco

Osprey het die kompitiesie gewen laaste jaar, maar nie die jaar deelgeneem nie en hoof rede was die weer ...
Were they scared the planks blow off? :SSS
 

BFC

Senior Member
In the New Mar/Apr 2013 Ski Boat Magazine on p53 there is a whole Article Written About Bob Busby and many fishing tales , photo's involving "Osprey", For those of you that like a bit of history and Nostalgia.
 

BFC

Senior Member
JVW wrote:
hamco wrote:
Ek hoop dit is nou sy nie:
Kan die boot nie gered word nie-terug sleep see toe nie.Dis baie sad

JVW

Die Boot wat gesink het se naam is "Marauder" , sy het van haar mooring los gebreek en op die strand uitgespoel waar die golwe oor die deck en binne in motors beland het - die hull sal dryf , maar motors is afgeskryf, om die boot te herstel sal R2mil + kos en meer as wat sy werd is.

Die Boot wat deur die vernuwings proses gegaan het se naam is "Osprey" en moes ook aan die kompetiesie deelneem maar het 2 weke voor die tyd onttrek , die mooring van Marauder wat gebreek het was die Mooring wat oorspronklik aan Osprey toegeken was. ----eissh baie baie lucky.
 

Attachments

  • IMG_0043.JPG
    IMG_0043.JPG
    21.9 KB · Views: 389

JVW

Senior Member
Dankie,ek het die threat gevolg.Jy het reuse werk vermag-baie spesiale projek.Ek beny jou-geniet haar-dis nou 'n boot met karakter
 

MAN VAN SEE

New member
Nice report and interesting reading ...now u say Gordon s bay harbor is that the boat right in front of the Sea rescue when you stand under that afdak thing where the cray boats are ...
 

BFC

Senior Member
MAN VAN SEE wrote:
Nice report and interesting reading ...now u say Gordon s bay harbor is that the boat right in front of the Sea rescue when you stand under that afdak thing where the cray boats are ...

Yep , The one that has a blue stripe on the Gunnel
 

BFC

Senior Member
Lots of add-ons IceMaker , Aircon , more Stainless.
 

Attachments

  • IMG_1651.JPG
    IMG_1651.JPG
    30.8 KB · Views: 263
Top