Sealine Social 2011

Its up to you !!!

  • 1.Donaldson Dam (Western Area)

    Votes: 0 0.0%
  • 2.Fish O Mania (Bronkhorstspruit)

    Votes: 0 0.0%
  • 3.Doorndraai (Naboomspruit)

    Votes: 0 0.0%
  • 4.My Dam.... Restrickted!!! 8 Anglers only.

    Votes: 0 0.0%

  • Total voters
    0

Spinedok

New member
Mane wanne wil julle die volgende social hou, en hoeveel van julle is bereid om KD toe te ry? Ek het na die statestieke gekyk van die vangste by klaserie, en dit lyk vir my of die beste tyd van die jaar net voor die December skool vakansie is, so van die 10de December af.......so hoe lyk daai datums vir julle? Want dan het ons die eiland vir ons self voordat die december vakansie gangers inkom.

dit gee die manne 'n kans om te spaar vir petrol ens........
 

HAGAR :)

Senior Member
Ek is nie 100% seker nie maar ek sal seker daai een kan bywoon. Maar sal daarvan hou om een voor dit ook te hou, ek nuut in spesie maar ek wil graag meer weet sodat ek nie kd toe gaan en blank nie :lol:1
 

kaboem

Sealiner
EK IS BESLIS IN VIR KLASERIE !!!!

Fransie jy kan my naam op jou lysie sit verseker!

AWESOME dam daai!


JCFisher

Bambi

Kusaf

se name ook.

 
 

KUSAF

Senior Member
Thanks clint dat jy my naam opgesit het. Ek kry die kinders van vandag baie jammer. Ons het al lekker dronkgat op margate se strande gele by die 10de December. Ek hoop julle manne het n aircon conversion op jul bivvys want dit raak *^%# warm daai tyd van die jaar in daai wereld.
 

HAGAR :)

Senior Member
KUSAF wrote:
 Ek hoop julle manne het n aircon conversion op jul bivvys want dit raak *^%# warm daai tyd van die jaar in daai wereld.

Kyk daai is n feit. Was laasjaar daar toe is dit 42 grade in die koelte. Meisie se ma run n lodge lanks die manjeletie (spelling jammer)hekke. En dit is so 20 tot 30km van KD af.

 

Hagar.
 

Spinedok

New member
So thus far we have


HAGAR :)
Kaboem
JCFisher
Bambi
Kusaf
Nash
Jenel ?
Bassit11, Jaun and Dad
Anton Barnard, vrou en seun
Spinedok

14 people thus far, I will get prices in the mean while. So everyone is happy with KD, and KD it will be. From the 10th DEC - 16th DEC.......
 

KUSAF

Senior Member
George Hier is ons hengel skedule vir die vlgde paar maande:

27 Junie - 2 Julie Tzaneen
5Aug - 14Aug bramaan se oupa se dam
Septemder is dit Lac du Madine en terwyl ons daar is moet ons sommer via die ebro terug kom vir daai wells
Dan het ons nog net nie die welkom trip se datums gefinaliseer nie so jy het 3maande se window om jou mauritius trip te reel om die welkom en klaserie trips.

En by the way daai pienk voetjie van jou het klaar probleme met haar ore so hoe dink jy gaan sy cope op n vliegtuig as sy nie kan equalise nie?
 

schelton

Senior Member
sorry boys, work got hold of me again, will only be on line line once in a blue moon it seems.....

will not be able to arrange the social or be part of it
 

JENEL

New member
@ Schelton, Sorry om dit te hoor....jy is verskoon en sterkte daar.

@spinedok, kon jy toe al plek en prysse bevestig? Ek sal ook in wees.
 
Top