Koos soek n meisie

Koos is al 25 jaar oud en hy het nog nie n meisie nie. Elke keer hou die mesie nie van hom nie.

Hy vra toe sy ma vir raad. "Wat moet ek doen om n meisie te beindruk?" vra hy. "Wel my skat, die eerste en belangrikste ding is om haar te komplimenteer. En jy moet ook goed luister na die meisie" antwoord sy ma

Koos vat die raad ter harte en wou dit uit toets by die dans party daardie naweek.

Toe hy terug by huis kom, is sy een wang bloedrooi. "Wat op aarde het met jou gebeur my kind?" vra sy ma bekommerd. "DIe meisie het nie van my gehou nie toe klap sy my". "Maar het jy gedoen wat ek jou gesê het?"

"Ja, ek het haar gekomplimenteer en toe klap sy my! Ek verstaan dit nie" antwoord Koos.

"Wel wat het jy vir haar gesê?"

....

...
"Jy sweet min vir n vet meisie".......
 
Top