:fishnHi almal, dis my eerste keer op die forum so

Magiel

New member
:fishnHi almal, dis my eerste keer op die forum so ek is splinter nuut hier. Ek soek raad en hulp. Gaan volgende saterdag by harties "de wildt" bietjie vis vang, watter aas werk die beste en watter stroppe stel julle voor. Alle info is welkom. Dankie byvoorbaad.

Stywe lyne  ::S
 
Danievg

New member
More Magiel,

Welkom jy kan gerus die volgende probeer:

Plain floaties met soet degie op die hoeke, Almond pitte ook altyd n wenner

Op die Bol kan jy Perdeby (Bunspice) saam met vrugte geure (Tjop tjop, Banjo, Orange, Peach). Ander FX Almond & Banjo of FX Almond met Tjop tjop.

Lekker hengel en laat weet hoe het dit gegaan.

Groete:welcomesea:

Naruto

Sealiner
Magiel wrote:

Top