FISHING LURE COLLECTORS

Hi Gents,
Is there any lure collectors on sealine? I was looking on the net at lure collections, man the americans have some big collectors.
Any one that would share and some pictures of there lure even if you still use some of them.
Thanks
 

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Ek weet jou post is al "oud" maar het tog gedink om te antwoord op jou vraag.
Daars iemand nie te ver van jou af nie, Fritz in Pretoria. (FRITZABU)

Ek glo as jy n paar voet krap gaan jy dalk die 1ste Penn in sy huis vind.
Hy is gek oor Penn, Abu katrolle & dan nog kunsase, veral Abu. So julle kan dalk baie in geneem he.
Stuur hom gerus n boodskap.
Hy is op SL.....maar skaars deesdae.
Sterkte met jou passie.
 
Top