estimate GT weight

Ben REINERS

Sealiner
Staff member
Ya Toivo wrote:
Hallo all,

I recently caught this GT in the pic at ponta of my jetski. I released it and never thought of taking the messurements. Seeing thats it is my biggest GT, i would like to know the the weight without sounding optimistic.........

I took some video clips and a pic, where we meassured my shoulder width and the had a indication to work on. We got the GT fork lenght at 127.5mm. That according to the all species ori chart comes to 40.3 kg.

Anybody know another way to meassure this, or think that 40.3 might be bit of a fishermans tale......????

Cheers
Pieter
Hey Pieter ,

Die gewig van my GT was iets wat my n tyd lank besig gehou het , nie dat ek my kop ge-breek het daaroor nie , maar net die feit dat ek geen skaal by my gehad het om hom te weeg na die vangs nie. Ek is deur al my vriende en mede hengelaars gese dat my GT nie 35 kg kon weeg nie , maar heelwat meer. Ek was maar net te bly om so n monster te vang.

Wel ek het oor en oor mates gevat vd vis vs my eie lengte wat 1.88 m is. Ek was meer as vrygewig met die totaal wat ek moes aftrek van my eie lengte om die vis se lengte te bepaal, vanaf die vurk v sy stert vin tot my voetsool & is gemeet op 47cm.

Dus dit los my met 141cm , & wat volgens die "Fish measurement chart" wat in SA gebruik word sowat 52,8kg !!?? Wow

Al is dit 5 kg uit , dis nog steeds meer as my 35kg !!

Ek het n paar vd soort measurement charts gebruik & almal gee my dieselfde gewig , met n gram/kg minder of meer , hoe ook al gesy !!

Ek het die vis eers 10 ure na vangs geweeg met my aankoms by die huis.
Toe is binnegoed, vinne reeds verwyder, uit gebloei en weg gegooi al reeds by Kosi die oggend. Dit wat oorgebly het  so 32 Kg geweeg en het ek die 3kg bygesit as n konserwatiewe gewig (Vinne/binnegoed/vloiestof)!!

My mates is so 99 % korrek.

Dit was jammer dat die GT seer gekry met die "hook-up" & en boonop kon ek hom nie "revive" nie.

Is daar iemand wat kan kommentaar lewer tov die akkuraatheid van die lengte chart v interessantheid asb ?
 
Ya Toivo

New member
Hi Ben,

Baie mooi GT daai, shoe. Ek neem aan die charts wat ons in SA gebruik is min of meer korrek.
Maar dit is presies soos een van die ouens gekomment het op die thread, hy is wat jy hom wil maak. Niemand kan dit ontken nie en niemand kan dit beam nie. Maar n monster bly n monster en jyhet die fotos om dit te wys.

Cheers
Pieter
 
Top