Dooringdraai Dam

Fanie

Sealiner
Daar waar julle was is IN die makriele en rooiborse ! Moes net 'n goen Celta no 1 spinnertjie met 'n enkel hoekie gooi...
 

kaboem

Sealiner
Daaars die man nou !!!

Presies soos die manne se Hoekom vra jy as jy mos mooi ken????

Well done man lyk of julle n fees gehad het....

Dis mos hoe n man n week se verlof moet spandeer!!!

Well done met al die vangste !!!
 

MadCarper

Sealiner
Baie mooi vangste Loukie. Ek's seker jy's nou bly jy't besluit om te gaan!

Dis n spesiale dam daai, en ek hoop dit bly vir jare nog so!

En baie geluk aan jou ander helfde ook! Ek glo nie daar is baie girls in SA wat al sulke grotes gevang het nie! Well done!
 

Fanie

Sealiner
Ek glo nie daar is baie girls in SA wat al sulke grotes gevang het nie!
Ou Tigernuts lyk nie vir my so' groot nie... tensy jy na die vis verwys ;-)

As hulle enige iets groters sou wou vang sou hulle waarskynlik live bait moes swem... met staal trace natuurlik.
 

NAAS

New member
Baie mooi vangste daar Tigernuts. Geluk met die PB .... Defenitief beter as by die huis bly...hehehe
 

Craftycarper

New member
Hey, the invitation stands. I live halfway now, okay maybe a bit further than that for you and MC. Upgraded the bakkie to a fortuner so there is place for all of us and I have a massive trailer at work that can take all the gear and some.
 
Top