Mooi Kurpers by Loskop

Brakkie

New member
Hierdie is 2 van die kurpers wat ek die naweek by loskop gevang het. Baie kleintjies maar daar is darem mooies tussen in.
 

Attachments

  • 20150228_143153.jpg
    20150228_143153.jpg
    47.2 KB · Views: 460

Brakkie

New member
Ek het hierdie een met i mieliepit gevang en weet nie wat se spesie kurper dit is nie.
 

Attachments

  • 20150228_083916.jpg
    20150228_083916.jpg
    39.5 KB · Views: 461

IWyk

Sealiner
Baie mooi kurpers. Die tweede een is n rooi bors Kurper.

"As with the Mozambique Tilapia the Redbreast Tilapia has large scales with a round profiled head. The throat and breast areas are a bright red with the rest of the body being olive green to brown. There are also 5 to 7 vertical thick bands along the body. These fish grow up to 40 centimetres with a weight of up to 2 kilograms"

Baie mooi gedaan!
 

rianc

Member
baie geluk man, ons was onder die dam in die olifants rivier by Riverside, almal het gesuffer van die kant af, ek het darem 'n 3kg karp van die boot kon vang, maar kurpers wou niks maak nie.
 
Top