LTB angling

Knorhaan2

New member
Hi all, I bought a boat two months ago, looking to join a LTB club in or close to rustenburg. Do you know of any?
 

tvanwyk

New member
Hallo ,daars maar min klubs in Noord wes ,ek is van pretoria hengel vir Noord van die berg klub ons hengel in Ntvl liga en hengel roodekoppies ,harties,vaaldam,loskop en arabie .

email:vanwyktmt@gmail.com
 

Knorhaan2

New member
Ek het so agtegekom. Selfs vir oewer hengel is hier ook maar net n paar klub, met al die beskikbare hengel damme om ons sal mens dink hier is baie klubs
 
Top