Rust de Winter Kurper

Kobus Wentzel

New member
Het 'n hele klomp van hierdie oukies gevang. Glo dit of nie maar hulle op die karp stokke se floaties die hele tyd gebyt! 4 op floaties gevang en net 1 op wurm...
 

Attachments

  • Kurper.jpg
    Kurper.jpg
    39.9 KB · Views: 292

Kobus Wentzel

New member
Rust de Winter, noord van Pretoria. Hierdie een net onder 'n kilo deur die GF gevang.
 

Attachments

  • Kurper-1.jpg
    Kurper-1.jpg
    40.9 KB · Views: 261

Kobus Wentzel

New member
Nog 'n mooie. Al die kurpers wat ons al die seisoen gevang het was mooi vet en gesond. Baie klein vingerlinge wat ook in die vlak water rond jag. 'n Goeie teken vir die toekoms van ons inheemse vis spesies. Gedink die bass sal al meer skade aangerig het in RdW.
 

Attachments

  • IMG_1251.JPG
    IMG_1251.JPG
    38.4 KB · Views: 260
Top