Bass at Drie Berge

Mosdop

New member
Het die naweek van 25 Jan 13 by Drie Berge net buite Brits gaan kamp en die Bass in die rivier gevang. Het 'n twin tail fat albert grub in die stroom gegooi en laat af dryf in die rivier en toe die LGF gevang. Geen skaal gehad nie so weet ongelukkig nie wat die vis geweeg het nie. Skat hom naby aan 1kg.
 

Attachments

  • Drie Berge Bass.jpg
    Drie Berge Bass.jpg
    16 KB · Views: 112

Mosdop

New member
Hi there tackleandcamp. It was at the Drie Berge Caravan Park about 7km outside Brits on the road that goes to Rashoop / Rustenburg (vandeventer street).
 
Top