Upcoming Star
Sealiner
LOL
Looking at that pic
I rather carry my luggage on my back
:lol:1
Looking at that pic
I rather carry my luggage on my back
:lol:1
MOUSEDOG jy sal moet kyk na jou reel seats ek dink daar is probleme, jy se jy hrt daai daai gillie ge kielie LOL!!Slymslak wrote:wat van n gillie ,dan klap jy sommer n klomp vliee met een klap,job creation,spaar jouself die harde werk en as jy hom mooi leer kan hy sommer aas uithaal terwyl jy hengel-LOL my gedagte vir die dag ,use it dont use it
Het voorheen een gebruik, toe ons na 'n lang dag terug kom by die bakkie, het my Saltist van die stok afgeval terwyl ons geloop het, mos hom 'n paar keer hard teen die oor "gillie" voordat die mannetjie kon onthou waar dit gebeur het. Baie gelukkig vir my het die katrol mooi in 'n plastiek sak onder 'n bos ingeval, so ek hoef dit nie eens te gestrip het nie
I strap my cooler on top of the frame with the help of a cargo net...
Thanks for the picture, where did you get hold of those tyres?we use trolleys alot here on our coast. heres what mine looks like