SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Enigma, Emperor Page:  First Page Previous Page  1  2   
New Topic Reply Printer Friendly
Wave period  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Fri May 13th, 2022 01:32 pm
  PM Quote Reply
21st Post
DJP
Sealiner


Joined: Sun Nov 30th, 2008
Location: Hermanus, South Africa
Posts: 3118
Equipment: All kinds
Best Catch: GT 27.5kg, Bronzie 187kg, Silver Kob 23kg, Dusky Kob 47kg, ...
Favorite Fishing Spot: Strand reefs
Boat: Swem
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Tappit wrote:
DJP wrote:
Daar is beslis mooi Steenbras op daai plaat maar mens moet of iemand ken by Meerensee, of Rooisand oor stap (mens se voertuig nie veilig daar nie), of stap of trap van Kleinmond se kant af...

Ja, dis privaat gronde daai, so jy moet maar 'n toon klapbeach langs van Kleinmond se kant af.
Of dalk moet 'n ou een van daai mtb's kry waar hulle mos daai klein petrol enjintjie's op die frame vas sit. Jy mag mos fietsry op ons strande.


Dis hoe ek hier rond beweeg, dikwiel fiets, gewone vis sak, botteltjie pink prawn en pvc pyp stand...
So 45 min stap neem nou 10min, maar hy laat jou nog steeds trap, goeie oefening!

Attachment: Screenshot 2022-05-13 at 15.22.00.png (Downloaded 51 times)

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri May 13th, 2022 01:52 pm
  PM Quote Reply
22nd Post
Bloks
Member


Joined: Fri Aug 27th, 2010
Location: Caledon, South Africa
Posts: 411
Equipment: Assassin Bluefish Special, BigBoss6000
Best Catch: 40cm Galjoen,61cm Steenbras
Favorite Fishing Spot: Danabaai, Kleinbrak, Uilenkraals, Pearly Beach
Boat: No
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Nice DJP!!!! Ek sal bicycle moet kry. Maar ekke is nie bang vir stap by die see nie. Dis deel van die "wegbreek medisyne"
vir my. Mens moet net nie die tights of room vergeet nie, die rash kan rof raak as jy biekie ver stap
;)

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri May 13th, 2022 01:59 pm
  PM Quote Reply
23rd Post
Tappit
Member


Joined: Sun Mar 13th, 2022
Location: Overstrand, South Africa
Posts: 45
Equipment: Daiwa, Penn, Shimano, Berkley Anaconda, Assassin Horizon & Evo
Best Catch: n/a
Favorite Fishing Spot: Overberg
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
Bloks, nee wat, te oud om wurm te gaan grawe, soveel tyd en energie, en seer hande, soveel maklikker om vars prawn te gaan pomp. Het daai steenbras op vars gepompte prawn gevang. Van hulle was al dood, maar was die oggend gepomp. Dit was sommer net so op die hoek gesit, geen spesiale strop, geen dangle of "pro" bait setups. opgesit asof dit mossel is.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Fri May 13th, 2022 02:01 pm
  PM Quote Reply
24th Post
Tappit
Member


Joined: Sun Mar 13th, 2022
Location: Overstrand, South Africa
Posts: 45
Equipment: Daiwa, Penn, Shimano, Berkley Anaconda, Assassin Horizon & Evo
Best Catch: n/a
Favorite Fishing Spot: Overberg
Boat: n/a
Club: n/a
Status: 
Offline
Mana: 
En ek het juis 'n MTB wat is die dak hang. Moet net sy pedals weer verander na die gewone trap pedals. Gaan more kyk daarna.

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Fri May 13th, 2022 02:24 pm
  PM Quote Reply
25th Post
Bloks
Member


Joined: Fri Aug 27th, 2010
Location: Caledon, South Africa
Posts: 411
Equipment: Assassin Bluefish Special, BigBoss6000
Best Catch: 40cm Galjoen,61cm Steenbras
Favorite Fishing Spot: Danabaai, Kleinbrak, Uilenkraals, Pearly Beach
Boat: No
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Yes Tappit

Ek stem saam met die klomp moeite vir wurm ja. Prawn bly maar koning. Daai dangle besigheid werk ook nie vir my nie. Plein simpel is beter vir my. As vis daar is en hys honger gaan hy eet. Kos hoef nie mooi te lyk nie.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Sun May 15th, 2022 05:15 pm
  PM Quote Reply
26th Post
Bloks
Member


Joined: Fri Aug 27th, 2010
Location: Caledon, South Africa
Posts: 411
Equipment: Assassin Bluefish Special, BigBoss6000
Best Catch: 40cm Galjoen,61cm Steenbras
Favorite Fishing Spot: Danabaai, Kleinbrak, Uilenkraals, Pearly Beach
Boat: No
Club: No
Status: 
Offline
Mana: 
Vis sak gepak. Alles reg. En toe kom die boodskap deur... Urgent meeting at work at at 16:00. So ek moet maar more se hengel skip. Fok...

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon May 16th, 2022 06:33 am
  PM Quote Reply
27th Post
DJP
Sealiner


Joined: Sun Nov 30th, 2008
Location: Hermanus, South Africa
Posts: 3118
Equipment: All kinds
Best Catch: GT 27.5kg, Bronzie 187kg, Silver Kob 23kg, Dusky Kob 47kg, ...
Favorite Fishing Spot: Strand reefs
Boat: Swem
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Neewat, see was boos verby die naweek, dink jy het veel uitgemis nie. Ek sondag bietjie gaan rondkrap maar net klein gallies gekry, my gewone gaaitjies basie toe gesand en water was plek plek maar koud.

Tipies Maandag lyk die water vandag perfek... gaan nou weer middel van die week pensionarise se fotos kry van die grotes...

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon May 16th, 2022 07:17 pm
  PM Quote Reply
28th Post
Lofty
Senior Member


Joined: Sat Sep 13th, 2008
Location: Hartenbos, South Africa
Posts: 1448
Equipment: Errol Holmes rod stroke 3,Waft hammerhead rod,Loomis Franklin HMG
Best Catch:  Cob 34Kg /Cob 26kg /Shad 6.08kg/ Musselcracker 16.4KG,15.8kg/.Garrick 11.4kg/
Favorite Fishing Spot: Gouritsmond/Hentiesbaai/Hartenbos bankies/Blombos
Boat: 3.2m river boat
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
DJP wrote:
Tappit wrote:
DJP wrote:
Daar is beslis mooi Steenbras op daai plaat maar mens moet of iemand ken by Meerensee, of Rooisand oor stap (mens se voertuig nie veilig daar nie), of stap of trap van Kleinmond se kant af...

Ja, dis privaat gronde daai, so jy moet maar 'n toon klapbeach langs van Kleinmond se kant af.
Of dalk moet 'n ou een van daai mtb's kry waar hulle mos daai klein petrol enjintjie's op die frame vas sit. Jy mag mos fietsry op ons strande.


Dis hoe ek hier rond beweeg, dikwiel fiets, gewone vis sak, botteltjie pink prawn en pvc pyp stand...
So 45 min stap neem nou 10min, maar hy laat jou nog steeds trap, goeie oefening!


DJP hoe trap hy op die los sand as die water al lekker stoot?

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Mon May 16th, 2022 07:40 pm
  PM Quote Reply
29th Post
DJP
Sealiner


Joined: Sun Nov 30th, 2008
Location: Hermanus, South Africa
Posts: 3118
Equipment: All kinds
Best Catch: GT 27.5kg, Bronzie 187kg, Silver Kob 23kg, Dusky Kob 47kg, ...
Favorite Fishing Spot: Strand reefs
Boat: Swem
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Ek sal een of ander tyd ‘n review doen oor die fat bikes. Al wat ek kan sê is dat nie alle sand strande dieselfde is nie, maar dis nog steeds baie vinniger as stap in sagte sand.

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Mon May 16th, 2022 07:42 pm
  PM Quote Reply
30th Post
Lofty
Senior Member


Joined: Sat Sep 13th, 2008
Location: Hartenbos, South Africa
Posts: 1448
Equipment: Errol Holmes rod stroke 3,Waft hammerhead rod,Loomis Franklin HMG
Best Catch:  Cob 34Kg /Cob 26kg /Shad 6.08kg/ Musselcracker 16.4KG,15.8kg/.Garrick 11.4kg/
Favorite Fishing Spot: Gouritsmond/Hentiesbaai/Hartenbos bankies/Blombos
Boat: 3.2m river boat
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
DJP wrote:
Ek sal een of ander tyd ‘n review doen oor die fat bikes. Al wat ek kan sê is dat nie alle sand strande dieselfde is nie, maar dis nog steeds baie vinniger as stap in sagte sand.

Baie dankie ek gaan uitkyk vir jou review

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 10:15 pm Page:  First Page Previous Page  1  2     
SEALINE - South African Angling and Boating Community > General Angling Topics > Saltwater Fishing > Wave period Top