BigBen wrote:
Want die Admin is slapgat en mingespin oorie k@k wat ons moet lees...:X
Shoe Big Ben.
as ek nou nader aan jou was, het ek jou klokke behoorlik laat lui!!!!!
in elk geval.
hy is geban, net die baas kan dit doen.
dis ook nie dat ons nie omgee wat hier aangaan nie.
julle is mos GROOT!!!
somige van ons is nie potlood stooters nie.
half een vanoggend het ek sy posts delete.
half 3 het ek eers gaan slaap…..lol
so ontspan jou boude asb.
wys eerder vir ons vis foto's of hengel jy nou net rekenaar vis?