Hout viskas planne

morte1600

New member
Goeie middag

Ek is opsoek na planne vir n houtvis kas om te bou asseblief,my oom wil graag een bou vir n verjaarsdag geskenk.

Groete
Morne
 

Limpopoking

Sealiner
Ek het heelwat sulke planne op Pintrest gesien. As jy nie Pintrest ken, google dit en sluit aan met die ondewerp as een van jou belanstelle. Jy sal verbaas wees met van die bydrae asook die tips en tricks wat jy kan leer.

En :welcomesea:
 
Top