2017 Namibia Henties

rcoetz02

New member
Die tyd is stadig besig om nader te staan. Einde van die maand ry ons 3 manne weer Henties toe hoe bevoreg kan ons wees. Die afgelope 2 jaar het dit nie te goed gegaan nie maar ek dink die jaar is dit werklik ons beurt,of anders maak ons dit ons beurt. Sal julle op hoogte hou hoe die hengel tyd verloop.
 

hrogers

Senior Member
Kan nie wag vir julle veslag nie - Volgende jaar sal ek weer Henties toe gaan
Sou ook hierdie jaar gegaan het maar vrou het besluit Australia is eerste aan die beurt - Gaan einde Maart tot einde April Australia toe.
 

rcoetz02

New member
Geniet dit ons is volgende jaar weer daar selfde tyd miskien sal ons mekaar daar ontmoed. Enjoy your vacation MATE!!!
 

hrogers

Senior Member
Dankie ons sal weer gesêls soos die tyd naderstap.
Ons moet nog bsluit op datums an watter seisoen die beste gaan wees.
Ek het al  Simon gekontak vir verblyf- so verblyf sal nie n probleem wees nie
Enige idee wanneer julle volgende jaar afgaan ?
 

hrogers

Senior Member
Mooi !! dit is ook Maart maand wat ons in gedagte gehad het -
Ek het my swaer uitgenooi om saam te gaan, dus sal ons 4 persone wees die 2 vroumense en ons 2 mans. Ons sal plan moet maak om bymekaar uit te kom
as ons daar is - wel ons het nog n jaar om dit te beplan - geldsake is nie n probleem nie ek het alreeds geld vasbelê vir daardie trip. ( Voorsiening is alreds gemaak )
 

Obelix1974

New member
More manne.

Enige nuus oor hoe dit gegaan het?
Ons het n besigheids uitnodiging gekry vir die jaar se Henties ope in Okt en wil hoor wat julle manne se advies sal wees?
Ons is maar n klomp leke en enige plan sal help. Laat weet ook asb hoe julle trippie was.
Groetnis::tight:
 

WaterKind

Senior Member
rcoetz02, Kontak vir Spyker Kruger van Henties Bay Angling Tours. Hy sal julle verseker op die vis sit! ((r(e(ling
 
Top