Narkose resep

ACGREYLING

New member
Goeie dag almal.
Het iemand dalk vir my n resep vir narkose dip asb? Nee nie die soort wat mens laat slaap nie;)
Ek waardeer
 

Enigma

Moderator
Gaan koop dit op die rak, dis goedkoper as om al die inhoud stuk, stuk te koop en dalk maak jy hom nie 100% volgens die oorspronklike resep en dan werk hy ook nie soos die oorspronklike nie
 

Wernerbloem

New member
Die is wat ek hom ken hoe akkuraat sal ek nie kan se nie:

Narkose
25 ml Brand Spiritus
25 ml TCP
1 Teelepel groen floro
Meng al die bestandele deeglik en gebruik
 
Top