Hallo. Ek is Roanokee. Nuut hier op julle forum en leer klaar baie. Ek het baie jare gelede baie gehengel. Hoofsaaklik Rots en Strand. Maak nou reg om weer so bietjie lyn te gaan natmaak. Die spring in tegnologie en pryse laat my stom!