View single post by Corlic
 Posted: Tue Mar 27th, 2012 10:02 am
PM Quote Reply Full Topic
Corlic



Joined: Fri Oct 21st, 2011
Location: Boksburg / Sunwardpark, South Africa
Posts: 179
Status: 
Offline
Mana: 
Sover ek gehoor het, word die blou seep gemaak met 'n tipe van 'n vis olie basis, end dit is die dat die babers die goed so love. Dit is net die spesifieke seep wat die locals maak met die "olie" basis, nie enige blou seep nie.

Maar, ja - Miskien het iemand beter / akkurater info oor die seep.