View single post by The Owner
 Posted: Tue Mar 27th, 2012 07:29 am
PM Quote Reply Full Topic
The Owner



Joined: Fri May 28th, 2010
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 973
Status: 
Offline
Mana: 
Hey julle

Ek sal sĂȘ 'n loodkop. Het al babers in elke provinsie (van die richtersveld tot by tzaneen) in verskeie damme op loodkop gevang met 'n gemiddeld van 6-8kg. Ek kan die lys damme wat ek al babers met loodkop gevang het opnoem as iemand belangstel. Vir my is dit die mees effektiefste manier om babers te vang, al waar ek dink enige aas beter sal doen is in sterk vloeiende water. As mens eers die trick het kan jy letterlik baljaar onder die babers en glo my dis groot pret.