View single post by Tunaman
 Posted: Thu Jun 3rd, 2010 09:43 am
PM Quote Reply Full Topic
Tunaman



Joined: Mon Apr 7th, 2008
Location: Hartebeespoort, South Africa
Posts: 393
Status: 
Offline
Mana: 
Droomvanger wrote:
Dit is Vaalkopdam. Die dam is gesluit vir boothengel omdat die boothengelaars die plek opgevoeter het en die seekoeie gepla het en diere gejag het.

N boot hengelaar het wild gepoach met n revolwer/pistool. Dank se aan sulke mense is dit toe vir ander geslote.

Vaalkop was nog altyd prop vol Baber en goeie grotes.