View single post by Arno Nel
 Posted: Thu May 6th, 2010 05:22 am
PM Quote Reply Full Topic
Arno Nel



Joined: Wed Dec 12th, 2007
Location: Port Elizabeth, South Africa
Posts: 2211
Status: 
Offline
Mana: 
Keep it small and easy to handle.

Jy moet net 2 emmers kan op laai met lewendige aas en een boks met jou tackle in. Van die ouens gebruik Mountain Bike wiele op hulle trollies met 'n lekker lang handa vatsel. Dit werk nagla nie te sleg in die dik sand nie. Die ander opsie is Golf Kart wiele wat jy foam om cable tie. Gee lakker oppervlakte en werk ook lekker op die dik sand.

Onthou net dat dit belangrik is dat jy die wiele kan af haal, anders gaan jy sukkel om hom te verpak in jou bakkie of kar.

As jy twee manne is wat altyd saam hengel dan werk die trollie nog beter want dan is daar 2 van julle wat kan sleep of kry vir jou 'n BULL MASTIVE hond. LOL hy sal alles vir jou geod kan rond sleep en dan kry hy oefening ook.