View single post by willem wikkel spies
 Posted: Tue Aug 1st, 2017 08:34 pm
PM Quote Reply Full Topic
willem wikkel spies



Joined: Tue Apr 29th, 2008
Location: Heidelberg, South Africa
Posts: 4383
Status: 
Offline
Mana: 
nee net een op n slag, ongelukkig.

kan werk, die enigste slegte ding is dat jy resin gaan moet ingooi tussen die hout en die bestaande veselgals body.

jy kan altyd mat versnipper en dit met resin meng en dan indruk. maar kan nie belowe dat jy tot onder gaan inkom nie.