View single post by SPARRABOS
 Posted: Sat Apr 2nd, 2016 10:10 pm
PM Quote Reply Full Topic
SPARRABOS

 

Joined: Sun Aug 9th, 2015
Location: PORT ELIZABETH, South Africa
Posts: 4014
Status: 
Offline
Mana: 
my swaertjie het van die eerstes wat op mark gekom het gekoop.later het nuweres op mark gekom daai op jou foto.3 ouens in my groep vis daai stokke.en hulle is hard op hul stokke op rotse in winter tyd vir galjoen en krakers.hope vis met hulle gevang.en vat stampe en stote op rotse.my maats is hard op stokke.blerrie lekker stokke.my groep mal oor posseidon gold.ons is dood tevrede.nog nie een gebreek nie.baie bul galjoene en krakers tot 13 kg met hulle gevang.vir prys lekker stokke.dis maar my ervaring van hulle.gaan lekker saam torium 20 en saltist 40.