View single post by kaptein delarey | |||||||||||||
Posted: Tue Jul 7th, 2015 01:31 pm |
|
||||||||||||
kaptein delarey![]()
![]() |
Dink nie die kleur speel te groot 'n rol met babers nie. Mens probeer meer van 'n reaction/instinctive strike by hul kry. So die vibrasie en beweging as mens die paddletails hengel is key. Maar met dit genoem moet mens nie babers se sig in skoner water onderskat nie. Hul kan jou vanaf 'n hele paar meter af gewaar - so hul sla sekerlik ook jou lure close up dan goed sien. Cheers
|
||||||||||||
|